Good day, why is it that nowadays, if you carry your blank gun concealed, police or crime wardens take it away and sometimes detain you?
Good day I need blanks cadrage gun
Ek't so ruk terug vir my n 9mm Austria, met blank en peper bullets gekoop. Hy het n barrel block in, omdat ek mos nie n lisensie het nie. Ek wil weet as ek met n pepper patroon skiet.. gaan daai pepper mos my ook affekteer.. aangesien die pepper in die barrel teen daai block uit kom?
Baie dankie
Hi there Team
I'm from Cape Town and I own a blank gun for self defense purposes , I just want to know when keeping the blank gun on me does it have to be in a gun Holdster if police stops me. Your feed back would be much appreciated thank you
Hi ek het net 1 vraag hoekom word die blank guns af gevat deur die police en dan word daar n klag teen jou gemaak van in besit van n vuurwapen nadat hulle kan sien dis n blank gun plus j moet n licensie het vir die blanks omdat dit n primer bevat. So help my reg is daar meskien enige bewyse dat jy nie n licensie hoef te het nie
5 comments